Jaarboeke

Samelewing en entrepreneurskap 759


 
Modulekode GSO 759
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module stel studente bekend aan die multi- en interdissiplinêre aard van industriële ontwikkeling, en die menslike elemente daarin, naas begrippe en tegnieke om krities met ’n groot verskeidenheid teorieë en praktyke binne hierdie veld om te gaan. Die module fokus veral op kwessies van oorvleueling tussen, of verweefdheid van industrieë en samelewings. Dit is nie ’n ‘hoe om te’-module nie, maar is hoofsaaklik gemoeid met die intellektuele uitdagings wat daaraan verbonde is om die prosesses van industriële verandering te begryp. Buiten teoretiese kennis sal daar van studente verwag word om gevallestudies oor sosio-ekonomiese verweefdheid en modelle van sosiale entrepreneurskap uit Afrika, Asië en Suid-Amerika te bespreek.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lpw, 1 ander kontak per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences